MoneywebZA
Probleme by die Durban-hawe
Jacob Van Rensburg, hoof van navorsing en ontwikkeling by die Suid-Afrikaanse Vereniging van Vragversenders (Saaff), gesels oor die probleme by die Durban-hawe.